NewsSchools

Ses van Kempies se vakke die beste

TYDENS die distrikstoekennings is ses van Hoërskool Kemptonpark se vakke as die beste aangewys. Die vakke is Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal (5de keer agtereenvolgend), rekenaartoepassingstegnologie, gasvryheidstudies, siviele tegnologie en ingenieursgrafika en ontwerp. Hier is die onderwysers wat die toekennings ontvang het. Voor: Liz de la Hunt (,adjunkhoof, 3de plek trofee vir beste skool …

TYDENS die distrikstoekennings is ses van Hoërskool Kemptonpark se vakke as die beste aangewys. Die vakke is Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal (5de keer agtereenvolgend), rekenaartoepassingstegnologie, gasvryheidstudies, siviele tegnologie en ingenieursgrafika en ontwerp. Hier is die onderwysers wat die toekennings ontvang het. Voor: Liz de la Hunt (,adjunkhoof, 3de plek trofee vir beste skool in distrik), Joyce-Marie Muller (Afrikaans), Marilet Smith (gasvryheidstudies), Isabella Jansen van Niewenhuizen (Afrikaans) en Wilna du Plessis (RTT). Middel: Rae Brodie (Engels), Marie Willemse (Afrikaans), Debbie Doman (Engels) en Judy Rudolph (Engels). Agter: Ronelle Oosthuizen (RTT), Frikkie de Lange (IGO), Amanda Kruger (IGO), AJ Pienaar (siviele tegnologie) en Alma Bodenstein (Afrikaans).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button