Local newsNews

Ex-mayor of years gone by dies

'Ek is 'n wit angelier!' Rus in vrede pa.'

Dries Niemandt, a former mayor of Kempton Park City Council, has died on Saturday evening.

Niemandt spent his last years in Pretoria.

His son, Prof Nelus Niemandt, wrote this tribute to his father of Facebook:

“My pa, Dries Niemandt, is vanaand oorlede. Daar kan so baie oor hom gesê word:

“Sy liefde vir rugby (veral die Goue Leeus), vir sy Simmentaler-beeste, vir Kempton Park, sy toewyding aan die minstes in die samelewing. Ek dink aan sy leierskap in die sakewêreld, op die gebied van plaaslike bestuur, sy kennis van die pensioenfondsbedryf.

“Hy het saam met my op die moderatuur van Hoëveld-sinode gedien en was ‘n instelling in sy gemeente. Hy was so lief vir sy kinders en kleinkinders, ‘n lojale vriend.

“Hy was ‘n regte plaatjie – ek wonder hoeveel mans se dasse het hy afgesny? En ek skaam my bietjie oor almal wat gebyt was! Jagvriende het byna nooit ‘n oog toegemaak nie…

“En dan het hy hom altyd verontskuldig met die opmerking: ‘Ek is ‘n wit angelier!’ Rus in vrede pa.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button