Local newsNews

Jeugie vra sy meisie na matriekafskeid in Express

Dit is vanjaar die "in ding" om te doen

DIT is vanjaar blykbaar die “in ding” om jou metgesel na die matriekafskeid in die openbaar te vra.

Ross Becker, ’n matrikulant aan Hoërskool Jeugland, het hierdie briefie aan sy liefie, Jessica Britz, geskryf en gevra dat dit in Kempton Express geplaas word.

Jessica my lief

ek vra groot asseblief,

ek is op my knieë

moet tog net nie sê “nee”!

Dit sal my hart verbly,

met jou aan my sy.

Sal jy my vergesel

as my metgesel

na ons matriekafskeid 29ste Julie

Yours truly,

Ross

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button