Prentjies wys vir VLU lede wie hulle is
Nuwe lede is welkom om by die tak aan te sluit
LEDE van Denique VLU het op 16 Januarie geleentheid gekry om meer van hulself te leer deur net ‘n prentjie te kies.
Elk van die nege prente het kleure en lyne gehad en meeste het nommer nege kies.
En wat het dit van hul persoonlikhede: “Learn to be at peace with yourself. Get to know who you are, what makes you really happy and learn to balance what you can and cannot change about yourself”.
Daarna het nommer 7 gevolg: “Find strength in numbers. Sharing a problem with others who have had similar experiences may help you find a solution and
will make you feel less isolated”.
Nuwe lede wat graag deel wil word van die Denique VLU aandtak kan Elize Breytenbach by 083-293-7180 skakel. Hulle vergader een keer ‘n maand op ‘n Maandagaand by Herfsland met interessante sprekers en demonstrasies.
