Local newsNews

Kempton Park VLU besoek learskool

Die VLU nooi alle dames van die ouderdom 16 af om aan te sluit.

Die Vroue Landbou-Unie het onlangs Learskool Kruinsig besoek as deel van hulle bemarkingsveldtog.

Hulle het aan die leerders gehekelde Willie Wikkel wurmpies saam met bemarkingsboodskappe uitgedeel om aan hul mammas te oorhandig.

Die VLU nooi alle vroue van die ouderdom van 16 af om aan te sluit.

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button