Local newsNews
Jeugland leerders blink uit by Taalbondeksamen
Leerders van Hoërskool Jeugland het onlangs aan die landswye SA Taalbondeksamen deelgeneem.
Leerlders van Hoërskool Jeugland het onlangs aan die landwye SA Taalbondeksamen deelgeneem.
Duan Ruthenberg, ‘n Graad 11 leerder het 12de geeindig in die eksamen en hy ontvang ‘n Graad 1 sertifikaat (goue sertifikaat).
Monique Schutte en Johanri Otto, albei matriekleerders, het onderskeidelik ‘n Graad 2 sertifikaat (silwer sertifikaat) ontvang.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




