Local newsNews

Maatskappy skenk grassnyer aan krieketklub

Volgens Johan Fourie, klubkaptein, gee dit nou die klub die geleentheid om beter vir die liga voor te berei.

Pro Auto Rubber het op 9 September aan die Kempton Park Krieketklub ‘n nuwe grassnyer geskenk.

Hennie Visage, van Pro Auto Rubber, het tydens die oorhandiging gesê die donasie sal die klub help om verder te ontwikkel.

ALSO READ: Thembisa serial rapist sentenced

Die klubkaptein, Johan Fourie, het vir Visage, sowel as Deon Kellerman van Precious Mowers wat die opleiding en dienste op die grassnyers doen, bedank.

Proudly sponsored by Pro Auto Rubber

 

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button