Jeugland se top 10 onderwyseres
Zelna Du Plooy gee ook aan die volgende generasie onderwysers die raad van ‘be the teacher you needed in school.’
Zelna du Plooy, ‘n onderwyseres van Hoërskool Jeugland, is onlangs in die top 10 afgekondig van Solidariteit se onderwyser van die jaar.
Du Plooy is deur lede van die gemeenskap genomineer vir die toekoenning.
Die toekenning word tydens n serimonie toegeken op 5 November.
ALSO READ: #IMadeMyMark: Lapping and Lourenco again to serve wards 17 and 104 respectively
Du Plooy is al 19 jaar deel van die Jeugland familie en bied Afrikaans, Sosiale wetenskappe en Geografie aan vir Graad agt en Graad 10 leerders.
Du Plooy het gesê dat sy va kleintyd af wou ‘n onderwyseres word en dat dit nog altyd haar passie is.
Sy gee ook aan die volgende generasie onderwysers die raad van ‘be the teacher you needed in school.’
Also follow us on:




