Local newsNews

Kempies rugby afrigters neem leiding

Kempies is trots op die rugby afrigters wat in 2022 op provinsiale vlak betrokke sal wees.

Hoerskool Kempton Park se rugby afrigters wat in 2022 op provinsiale vlak betrokke sal wees sluit in Clint van Niekerk (keurder en voorspelerafrigter van die o-16 Grant Khomo Valkespan), Oupa van der Merwe (o-18 keurder vir die Valke) en Henno Coetzee (o-15 Valke voorspelerafrigter).

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button