Local newsNewsSchools
Jeugland leerder tweede by die Nasionale Rekeningkunde Olimpiade
Duan Ruthenberg, 'n graad 11 leerder van Hoërskool Jeugland, het 'n tweede plek behaal by die Nasionale Rekeningkunde Olimpiade.
Duan Ruthenberg, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Jeugland, het onlangs ‘n tweede plek behaal by die Nasionale Rekeningkunde Olimpiade.
Also follow us on:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




