Local newsNews

Plaaslike VLU-tak verander naam

Na 57 jaar van Birchleigh VLU, sal die tak in die toekoms as Jasmyn VLU bekend staan.

Met die intrapslag van 2022 is daar groot verwikkelinge by die ou Birchleigh VLU-tak.

ALSO READ: Mayor condemns murder of deputy principal in Thembisa

Na 57 jaar van Birchleigh VLU, sal die tak in die toekoms as Jasmyn VLU bekend staan.

’n VLU-tak is nie gebiedsgebonde nie, daarom is daar besluit om die naam van die tak vanaf 1 Januarie te verander.

Die inhuldiging van die nuwe naam asook die bekendstelling van die nuwe vaandel sal op 19 Februarie by ’n feesgeleentheid plaasvind.

Nuwe lede kan Ronel du Plessis, voorsitter van die tak, kontak vir meer inligting by 083 264 3486.

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button