Local newsNews
Onnies blink uit by toekennings
Horskool Kempton Park personeel was onlangs aangewys as beste onderwysers vir hul onderskeie vakke vir 2021 in Ekurhuleni Noord Distrik.
Hoërskool Kempton Park personeel was onlangs aangewys as beste onderwysers vir hul onderskeie vakke vir 2021 in die Ekurhuleni Noord Distrik.
ALSO READ: Grade One learners welcomed
Die onderwysers was Amanda Kruger vir ingenieursgrafika en ontwerp, Jolanda van Staden vir ontwerpkuns, Liesl Coetzer vir ekonomie, Yolandi Pretorius vir gasvryheidstudies, Zelna van der Westhuizen en Ronelle Oosthuizen vir rekenaartoepassingstegnologie en AJ Pienaar vir landboutegnologie.





Also follow us on:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




