Local newsNewsSchools
Dié Riebies kan praat
Ses leerlinge van Laerskool Van Riebeeckpark het onlangs deelgeneem aan die Super 12 Redenaars.
Ses leerders van Laerskool Van Riebeeckpark het onlangs aan die Super 12 Redenaars deelgeneem.
ALSO READ: Leerlinge skitter in eksamen
Die leerders was Amika Theron, Colette Brink, Mari-lize Jacobs, Janika Theron, Tertius van der Walt en Rosa Brand.


Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




