Local newsNewsSchools

Edleen-atlete skitter by Kempton Park byeenkoms

Die byeenkoms het plaasgevind by Hoërskool Kempton Park.

Laerskool Edleen se atlete het onlangs aan die Groter Kempton Park Atletiekbyeenkoms te Hoërskool Kempton Park deelgeneem.

ALSO READ: Laerskool Edleen leerders wen groot by rekenaarolimpiade

Nkateko Maluleka was tweede in hoogspring, Sion Knoesen sesde in hekkies, JP Gouws vyfde in die 1 200m, Lwandile Mdiniso eerste in the 80m en die 100m en tweede in verspring.

Derrick Mogale was vierde in die 150m, Hayden Roux het deelgeneem aan die 1 500m, Naomi Strauss was eerste in hoogspring, Orabile Molekwa het aan die 1 500m deelgeneem en Maggie van Niekerk het aan die 800m deelgeneem.

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button