Local newsNews

Kempies onnie ontvang toekenning

Amanda Kruger het ‘n eretoekenning van die Skole Ondersteuning Sentrum ontvang.

Horskool Kempton Park se IGO-onderwyseres Amanda Kruger het ‘n eretoekenning van die Skole Ondersteuning Sentrum ontvang nadat Kempies het 18 onderskeidings behaal in die vak.

Also follow us on:

    

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button