Local newsNews

Atlete neem deel aan die D17-Atletiekkampioenskappe

Junior Mwa was tweede in the 60m, Chima Dyke het eertste plek gekry in die 1200m en Chane Niehaus was eerste in die 100m en 150m.

Atlete van Laerskool Birchleigh het deurgedring na die D17-Atletiekkampioenskappe wat op 23 Februarie plaasgevind het.

ALSO READ: Nuwe leiers aangekondig

Junior Mwa was tweede in the 60m, Chima Dyke het eertste plek ingepalm in die 1 200m en Chane Niehaus was eerste in die 100m en 150m.

Die ander atelete was Atipaishe Mhangwa, Lee-Anie du Toit, Kenneth Phooko, Norah Mwa en Max van Greuning.

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button