Local newsNews

Lottie vier 100 jaar

Ouma Lottie Scheepers, ’n inwoner van Herfsland, vier haar 100ste verjaarsdag op 15 Maart.

Ouma Lottie Scheepers, ’n inwoner van Herfsland, vier haar 100ste verjaarsdag op 15 Maart.

ALSO READ: Oos-Rand Sakevroue begin jaar in styl

“Ons stuur ’n besonderse gelukwens aan ons ma, ouma, oumagrootjie Lottie. Hierdie is ’n mylpaal wat nie vir baie beskore is nie,” het Lisl Badenhorst in haar boodskap aan Lottie gesê.

“Ons is bevoorreg om haar nog in goeie gesondheid en helder verstand te mag geniet.”

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button