Local newsNewsSchools

Netbaldogters presteer

Laerskool Van Riebeeckpark se o-12 en o-13 dogters het onlangs aan die Ekhuruleni Netbal Dorpsproewe deelgeneem.

Laerskool Van Riebeeckpark se o-12 en o-13 dogters het onlangs aan die Ekhuruleni Netbal Dorpsproewe deelgeneem.

ALSO READ: Dié Riebies kan praat

Die o-12 netbaldogters was Zioné Fourie, Basiame Lechaba, Chloé du Toit, Gemma Engelbrecht, Chaianne Duvenage en Simone Kamwaza.

Die o-13 dogters was Kylie Casimiro, Mekyla Bloem, Nialé van Staden, Morgan Gee en Olga Ivanov.

Kylie Casimiro, Mekyla Bloem, Nialé van Staden, Morgan Gee en Olga Ivanov.

Also follow us on:

    

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button