Local newsNewsSchools

Riebies atletiek vaar goed

Laerskool Van Riebeeckpark pronk met 15 atlete wat aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.

Laerskool Van Riebeeckpark pronk met 15 atlete wat aan die Gauteng-kampioenskappe deelgeneem het.

ALSO READ: Graad Nege presteerders aangekondig

Die atlete word deur Dionné Kruger, Ryno van Winkel, JP Brummer, Wilhelm Bester, Hendrik van Staden, Amanda Griessel, Dawie Griessel, Stefan Pienaar, Armin van Staden en Charl Klokow afgerig.

Die 15 atlete was deelgeneem het was Natalie Strydom, Miyolo Ngwane, Presley Mbuyamba, Liam Botha, Karlien de Necker, Chané Truter, Simone Kamwaza, Olga Ivanov, Amelia Swanepoel, Ryan Burger, Caleb Josephs, Iaan Bitzer, Nialé van Staden, Zioné Fourie en Dominic Pelser.

Also follow us on:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button