Agter is Caitlin van der Westhuizen, Sarah Smith, Véronique Jonker, Melissa van Greunen, Daniélle du Toit, Nadia de Bruyn en Anika Moolman.
Voor is Mariska Nieuwenhuys, Leané Pretorius, Kristen Dumas (afrigter), Veronique Siebert en Elri Brand.
Hoërskool Kempton Park se o16B-hokkiespan was die Oos-Gauteng Groot Skole ligawenners.