LifestyleLocal newsNews
VLU besoek Beeldepark
Toegang is gratis by die ruim buitelug beeldepark asook by die kunsmuseum.
VLU Kempton Park lede besoek die Anton Smit Sculpture Park, by Bronkhorstspruit.
LEES ASOOK: Afrikaanse akteur Lieb Bester oorlede na stryd met virus
Die Suid-Afrikaanse beeldhouer en skilder se werk is ‘n kultuurontploffing wat nie misgeloop moet word nie.
Toegang is gratis by die ruim buitelug beeldepark asook by die kunsmuseum. Beelde van metaal, klei en hout is te sien.

Skole kan gerus die leerders daarheen neem. Die VLU maandvergadering is by Stienie Kimberger aan huis by Bronkhorstbaai gehou.
Also follow us on:




