Local newsNews
Leerders kry provinsiale kleure
Hulle neem in die komende Oktober vakansie aan die SA Gym Games for Artistic Gymnastics deel.
Hoërskool Kempton Park leerders Cassidy Grobler, Erin Keller en Elané Weitsz het hul provinsiale kleure verwerf in artistiese gimnastiek.
LEES ASOOK: Hoërskool Kempton Park gesluit weens Covid-gevalle
Hulle neem in die komende Oktober vakansie aan die SA Gym Games for Artistic Gymnastics deel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!