Die Engelse department by Kempies het die Graad 12 rekordeksamen se begripstoets op ‘n artikel in die WEG Platteland tydskrif gebasseer.
ALSO READ: Kempies krieketspelers gekie
Die eienaar van die 180-jarige familie-onderneming, JJ du Plessis, is daaroor ingelig en hy het dadelik ‘n paar vellies van eie keuse aan die leerder met die hoogste punte vir die begripstoets belowe.
Clarize Holland is die trotse eienaar van ‘n paar koedoestewels.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




