198 onderskeidings vir Hoërskool Kempton Park
Dié skool het 'n slaagsyfer van 98.63% met ‘n universiteits toelating van 83.4%
Leerders van Hoërskool Kempton Park het 198 onderskeidings behaal.
LEES ASOOK: Hoërskool Kempton Park gesluit weens Covid-gevalle
Dié skool het ‘n slaagsyfer van 98.63% met ‘n universiteits toelating van 83.4%

Juanné Swanepoel het agt onderskeidings behaal in Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie, fisiese wetenskappe en alpha wiskunde.
Sewe onderskeidings is behaal deur Mia Gildenhuys en Annika Greeff.
LEES ASOOK: Hoërskool Birchleigh remembers Malatswa and Kamsi
Bernhard Pieters en Clarize Holland het elkeen ses onderskeidings ingepalm.








Also follow us on:




