News
Riebies wen Interlaer 2023
Die Riebies het behoorlik uitgestaan in 'n see van blou en wit en nie eers die reën kon hulle terughou nie.
Laerskool van Riebeeckpark se tema vir die jaar “Wonderlike goed gebeur wanneer jy probeer” was inderdaad hoog gehou vanjaar toe die Riebies weer die 2023 interlaer atletiekbyeenkoms gewen het.
LEES ASOOK: Norkem Park Primary School prefects announced
Die Riebies het behoorlik uitgestaan in ‘n see van blou en wit en nie eers die reën kon hulle terughou nie.
Die Riebies en hulle ondersteuners is trots op elke atleet wat die jaar deelgeneem het, asook die wat verder deurdring na die groter Kempton Park kompetisie.
Dit is is voorwaar ‘n besonderse prestasie.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




