News

Riebies ontvang nominasies en toekennings

Riebies is vanjaar genooi na die jaarlikse Ekurhuleni-Noord Distrik toekenningsgeleentheid.

Die Riebies is vanjaar na die jaarlikse Ekurhuleni-Noord Distrik toekenningsgeleentheid genooi.

LEES ASOOK: Spelers maak Rhino-week span

Die skool het nominasies en toekennings ontvang in die kategories van sportskool van die jaar, kultuurskool van die jaar, sportspan van die jaar, sportdogter van die jaar, kultuurseun van die jaar en kultuurdogter van die jaar.

Also follow us on:

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button