News

Jou beurt vir kragkos in beurtkragtyd

Dames se verwelkomingsdrankie was versapte gebakte bone, perskes, (vars of ingemaak) en lemoensap.

Die dames van Kempton Park VLU het ‘n praatjie oor peulgewasse bygewoon.

LEES ASOOK: Eight lifestyle hacks to rewild and reboot your skin

Marina Bessinger het dit aangebied.

Vernuwing in die gebruik van boontjies in tamatiesous was beproef.

Vernuwing in die gebruik van boontjies in tamatiesous was beproef.

Dames se verwelkomingsdrankie was versapte gebakte bone, perskes, (vars of ingemaak) en lemoensap.

Vernuwing in die gebruik van boontjies in tamatiesous was beproef.

Die dames het in groepe verdeel en bone met piesang, gekookte appelmoes, grondboontjiebotter en gekookte aartappel fyn gedruk en as ‘n toebroodjoesmeer gebruik.

ALSO READ: Moving after 60 – how to find the best retirement option for your lifestyle

Dit is ‘n meer voedsamer opsie as margarine.

Tien soorte peulgewasse was voorgesit. Dit was ‘n leersame en vernuwende vergadering.

Tien soorte peulgewasse was voorgesit aan die dames.

Also follow us on:   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button