Local news

Alta wen met uitsonderlike kwilt

VLU Kempton Park nooi alle dames bo 16 jaar om aan te sluit en hulself op te hef en verryk. Hulle ontmoet elke Donderdag van die maand by NG Kerk Kempton Kruim om 09:00.

Die wenner van die Japanese Quilt met 288 individuele handgemaakte blokkies is Alta Grobler van Kempton Park.

Die VLU se lede het elke blokkie, bestaande uit twee lappies, met die hand gemaak en elke blokkie aan vier kante aanmekaar gewerk. Dit is ‘n pragstuk en ook en erfstuk.

LEES ASOOK: Akademiese top 10 word aangekondig

VLU Kempton Park nooi alle dames bo 16 jaar om aan te sluit en hulself op te hef en verryk. Hulle ontmoet elke Donderdag van die maand by NG Kerk Kempton Kruim om 09:00.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button