Local news
VLU Kempton Park behaal eerste plek
Kempton Park het sewe lede wat deelgeneem het. Marié Clarke het die eerste plek in die Middelbaar-afdeling gewen.
VLU Kempton Park lede het ‘n eerste plek in die blommerangskikking binne ‘n raam by die Goudstreek se konferensie behaal. Sewe dorpe van die Oos-Rand het deelgeneem.
LEES ASOOK: Kom geniet plakboekwerswinkels
Kempton Park het sewe lede wat deelgeneem het. Marié Clarke het die eerste plek in die Middelbaar-afdeling gewen.
Sy is tans voorsitter van VLU Kempton Park en is as visievoorsitter van Goudrifstreek verkies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!