Annatjie du Preez skryf:
Ek en my familie wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om inwoners van Kempton Park, sowel as vriende en familie, opreg te bedank vir al die oproepe, boodskappe en ondersteuning tydens die afsterwe van ons geliefde Dr Stephanus ‘Faan’ du Preez.
Lees ook:
• Dr ‘Lang Faan’ (75) sterf in vroëe oggendure
Dankie ook aan die inwoners wat die diens op 19 Januarie bygewoon het.
Dit word opreg waardeer. Ons as familie glo dat, met die hulp van al hierdie gebede en ondersteuning, ons ook hierdie seer en gemis sal kan verwerk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
