ADRI KRUGER, uitvoerende hoof van Casa Caritas, skryf:
Namens die bestuur, ouers en inwoners van Casa Caritas wil ons hiermee ons innige simpatie betoon aan die kinders, kleinkinders en familie met die afsterwe van Tannie Marie Marais.
Sy was vanaf die tagtigerjare as bestuursraadslid van Casa Caritas baie betrokke by die tuiste.
Ouma Marie was ’n dinamiese vrou wat diep spore getrap het in die geskiedenis van Casa Caritas, asook die gemeenskap. Ons eer haar vandag daarvoor.
Dankie Ouma Marie, ons groet jou.
Lees ook:
• Oud-burgemeestersvrou (87) van die 1970’s sterf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
