Kempieskuts verower talle medaljes
Eerste rugbyspan loop hulself vas teen Marais Viljoen
NA Kempies se sege oor Garsfontein in die Tuks-reeks het hulle in hul derde poelwedstryd net voor die vakansie met 33-17 teen Marais Viljoen vasgeval.
Die ander spanne se uitslae was: O/14A verloor 19-21, O/14B wen 40-0, O/14C wen 22-12, O/15A wen 32-0, O/15B wen 15-0, O/16A wen 31-15, O/16B wen 19-3, vierdes wen 15-10, derdes wen 12-5, tweedes wen 15-6.
Netbal: O/14A verloor 12-15, O/14B wen 15-7, O/14C wen 9-7, O/15A wen 21-12, O/15B verloor 13-24, O/15C verloor 5-10, O/16A verloor 13-14, O/16B verloor 11-23, O/16C wen 15-7, O/19B verloor 14-20, O/17A en eerstes speel eers later.
Hokkie meisies: O/14A verloor 0-1, O/14B verloor 0-1, O/15A 0-0, O/15B 1-1, O/16A verloor 0-1, O/16B wen 3-1, tweedes 0-0, eerstes 1-1.
Hokkie seuns: O/14A verloor 0-4, O/16A wen 3-0, eerstes verloor 0-2.
Muurbal: Cheré Lindeque (O/14) gaan aan die SA (geslote) muurbaltoernooi by Wits deelneem.
Skaak: Die skaakspan het aan ‘n ope toernooi in Brakpan deelgeneem. Anika du Plessis het die prys verower vir die beste meisie.
Luggeweerskiet:
GTRA kompetisie:
Presisie Mans 3P: Jovan Botha goud, Barend Botha brons.
Presisie 0/16 10M: Jovan Botha goud.
Presisie 0/16 10M: Jovan Botha goud.
Presisie 0/14 10M: Barend Botha goud.
Sporter mans 3P: Philip Haussamer goud.
Sporter mans 0/16 10M: Philip Haussamer goud.
SANSSU proewe 2:
Sporter O/16 3P: Philip Haussamer goud, Simone Mzyk silwer, Adriaan Barnard brons.
Presisie O/16 3P: Jovan Botha goud.
Presisie O/14 3P: Barend Botha goud.
Presisie O/21 3P: Michael van der Watt silwer.
Sporter O/16 10M: Simone Mzyk goud, Philip Haussamer silwer, Triston Gunning brons.
Presisie O/16 10M: Jovan Botha goud.
Presisie O/14 10M: Barend Botha goud.
Presisie O/21 10M: Michael van der Watt silwer.
