
AVION Hengelklub het die naweek by Bosbou Vaaldam met 36 lede en twee besoekers 222 visse met ‘n totale gewig van 94.89kg gevang.
Die volledige uitslae was:
Meesters: 1. Johan Terblanche (22 visse, 11.26kg). 2. Pieter Klynsmith (11 visse, 9.98kg). 3. Willie Olivier (9 visse, 5.13kg).
Seniors: 1. Nico De Jonge (22 visse, 12.51 kg), 2. Steve Mynhardt (22 visse, 10.98 kg) en 3. Johan Marais (11 visse, 8.65 kg)
Vroue: 1. Martie Frier (11 visse, 7.70kg). 2. Carla de Jonge (10 visse, 4.66kg). 3. Madeleine Jonischkeit (7 visse, 5.80kg).
Juniors: 1. Marita Bester (7 visse, 4.15kg).
Penkoppe: 1. Blaine Roux (5 visse, 5.07kg). 2. Michael Pruis (4 visse, 2.11kg). 3. Myra Duvenage (1 vis, 3.03kg).
Nuwe lede is welkom om te besoek of aan te sluit by Avion Hengelklub. Vir meer inligting, skakel Rainer by 082-886-5500.
