School sportSport

Kempie-atlete verower verskeie bekers

Twee muurbalspelers verower tweede plekke

KEMPIES het die afgelope naweek in Pretoria teen Affies, Waterkloof en Grey Kollege aan ‘n massa-atletiekbyeenkoms deelgeneem waar verskeie Kempies met trofeë weggestap het

Beste veldatleet: Christelle Grobler.

Beste naelloopatleet: Bjorn van Wyk.

Beste worpe: Juan Oosthuizen en Christelle Grobler.

Beste middelafstandatleet: Kyla Meyer.

Junior Victrix Ludorum: Christelle Grobler.

Beste baanatleet: Bjorn van Wyk.

Kempies se Top 10 B-span het in Bethal deelgeneem en ‘n tweede plek na Hoërskool Zwartkop verower.

Muurbal: Marno Lindeque (O/19) en Cheré Lindeque (O/16) was albei tweede in die Oos-Gauteng geslote muurbaltoernooi.

Ekhurhuleni junior Stadsraad: Jade Smith (gr 11) is as voorsitter van die fondsinsamelingskomitee verkies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button