Local sportSport

Vis byt goed vir Avion se hengelaars

Die 46 lede en vyf besoekers het 553 visse met 'n totale gewig van 208.97kg gevang

VIS by Trichardtsfonteindam buite Secunda het die naweek goed gebyt tydens Avion Hengelklub se maandkompetisie.

Die 46 lede en vyf besoekers het 553 visse met ‘n totale gewig van 208.97kg gevang.

Die uitslae was:

Seniors: 1. André Kruger (26 visse, 9.34kg). 2. Marius Botes (24 visse, 9.53kg). 3. Karel Haefele (23 visse, 9.43kg).

Meesters: 1. Phillip van der Westhuizen (27 visse, 6.36kg). 2. Willie Olivier (16 visse, 6.91kg). 3. Theuns Smit (15 visse, 5.7kg).

Vroue: 1. Nadia Kuhn (14 visse, 5.83kg). 2. Martie Frier (9 visse, 4.42kg). 3. Marge Sim (5 visse, 0.85kg).

Juniors: 1. Ryno Kruger (18 visse, 6.88kg). 2. Enrico Guelpa (16 visse, 6.13kg). 3. Jonathan Groenewald (10 visse, 2.45kg).

Penkoppe: 1. Michael du Toit (1 vis, 0.19kg). 2. Martie Bester (0 vis, 0.12kg). 3. Liam du Toit (0 vis 0.03kg).

Grootste visse vir die jaar:

Grootste karp: 2.97kg – Hennie Van Rooyen

Grootste moddervis: 0.98kg – Nadene Kuit

Grootste geelvis: 0.87 – Rainer Jonischkeit

Grootste baber: 5.91kg – Leon Fourie

Kleinste moddervis: 0.02 – Nico de Jonge en Riekus Niemand

Kleinste baber: 0.02kg – Ruan Marais

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button