Local sportSport

Avionpark vang 356 visse by Vaaldam

Chris van Schalkwyk spog tans met die grootste karp

AVION Hengelklub het die naweek van 6 Mei by Jackie Leonard Vaaldam met 46 lede en drie besoekers 356 visse met ‘n totale gewig van 249.11kg gevang.

Die uitslae was:

Seniors: 1. Heino Skarupke (16 visse, 9.11kg). 2. Deon Nel (14 visse, 10.85kg). 3. André Kruger (15 visse, 8.87kg).

Meesters: 1. Phillip van der Westhuizen (11 visse, 12.66kg). 2. Theuns Smit (9 visse, 5.97kg). 3. Hennie van Rooyen (7 visse, 6.86kg).

Vroue: 1. Carla de Jongh (13 visse, 13.1kg). 2. Nadene Kuit (12 visse, 4.19kg). 3. Natacha Veldman (8 visse, 3.36kg).

Juniors: 1. Ryno Kruger (18 visse, 8.16kg). 2. Enrico Guelpa (8 visse, 7.41kg). 3. Jonathan Groenewald (8 visse, 3.04kg).

Grootste visse vir die jaar:

Grootste karp: 3.78kg Chris van Schalkwyk

Grootste moddervis: 1.10kg Deon Nel

Grootste geelvis: 1.80kg Heino Skarupke

Grootste baber: 5.91kg Leon Fourie

Kleinste moddervis: 0.02 Nico de Jonge en Riekus Niemand

Kleinste baber: 0.02kg Ruan Marais

Nuwe lede is welkom om te besoek of by Avion Hengelklub aan te sluit. Vir meer inligting, skakel Rainer 082 886 5500 of Nico by 071 939 0011.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button