Local sportSport

Vis byt sleg vir Avion se vissermanne

Agt-en-dertig lede en een besoeker het aan die kompetisie deelgeneem

SLEGS 59 visse kon Saterdag tydens Avion Hengelklub se maandkompetisie by Cilliers Vaaldam gevang word.

Agt-en-dertig lede en een besoeker het aan die kompetisie deelgeneem. Die totale gewig van die vangs was 45.1kg.

Die uitslae was:

Seniors: 1. Marius Botes (6 visse, 3.28kg). 2. André Kruger (4 visse, 3.11kg). 3. Dewald Veldtman (4 visse, 2.33kg).

Meesters: 1. Willie Olivier (5 visse, 4.81kg). 2. Phillip van der Westhuizen (1 vis, 1.44kg). 3. Arrie van Wyk (1 vis, 0.76kg).

Vroue: 1. Nadene Kuit (2 visse, 1.18kg).

Juniors: 1. Enrico Guelpa (3 visse, 1.89kg). 2. Lukas Roberts (2 visse, 2.32kg).

Grootste visse vir die jaar:

Karp: 3.78kg Chris van Schalkwyk

Moddervis: 1.10kg Deon Nel

Geelvis: 1.80kg Heino Skarupke

Baber: 5.91kg Leon Fourie

Kleinste visse vir die jaar:

Moddervis: 0.02kg Nico de Jonge en Riekus Niemand

Baber: 0.02kg Ruan Marais

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button