Local sportSport

Ringbalspelers haal SA spanne

Verskeie spelers het ook die streekspanne gehaal

TALLE spelers van Kempton Park Ringbalklub is vir die SA en SA uitnodigingspanne gekies.

Ander het ook die streekspanne gehaal.

Seuns o-11: Durandt Janse van Rensburg (SA span)

Meisies o-13: Gemma Lemmens (SA span), Dominique Janse van Rensburg (SA span), Didi Swanevelder (SA uitnodigingspan)

Seuns o-13: Hein Smith (SA span)

Meisies o-17: Ilana Galloway en Schanell Bouwer (albei SA uitnodigingspan)

Seuns o-17: Xander Vermeulen (SA span), Julius Uitenweerde (SA uitnodigingspan)

Mans o-23: Jaco Davel (SA span).

Mans A: Corne Puaw (SA uitnodigingspan)

Veterane mans: Anthony Erasmus, Arie Scheepers (albei SA uitnodigingspan) en Jaun Priem (SA span)

Meesters mans: Christo Grobler (SA span)

Spanbestuurder: Dottie Erasmus o-17 meisies SA uitnodigingspan

Streekspanne vroue: Danica Smith, Natasha van Rooyen, Karli Pieterse, Sharlize Uitenweerde

Streekspanne mans: Theuns Botha

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button