Local sportSport

Avion se hengelaars vang 649 visse

Die eerste kompetisie was by Last Farm Vaaldam.

Avion Hengelklub het die nuwe jaar se kompetisies Saterdag by Last Farm Vaaldam afgeskop waar 47 lede en een besoeker 649 visse (239.46kg) gevang het.

Die uitslae was:

Seniors: 1. Derick de Jongh (33 visse, 12.19kg). 2. Jumbo Willemse (33 visse, 10.94kg). 3. André Kruger (33 visse, 10.10kg).

Meesters: 1. David Swanepoel (22 visse, 6.71kg). 2. Hannes Goosen (15 visse, 5.01kg). 3. Theuns Smit (13 visse, 3.99kg).

Vroue: 1. Carla de Jongh (16 visse, 4.86kg). 2. Jaunita Greef (12 visse, 4.61kg). 3. Elaine van Rooyen (10 visse, 3.45kg).

Juniors: 1. Ryno Kruger (22 visse, 7.70kg). 2. Margaret Hale (0 vis, 0.6kg).

Penkoppe: 1. Jean Groenewald (1 vis, 0.82kg).

Grootste visse vir die jaar:

Grootste karp: 2.07kg Hennie van Rooyen

Grootste graskarp – 3.86kg Jurgens Lerm

Grootste moddervis – 0.73kg Phillip van der Westhuizen

Grootste geelvis – 0.82kg Jean Groenewaldt

Kleinste moddervis – 0.03 Riekus Niemand

Nuwe lede is welkom om te besoek of aan te sluit. Vir meer inligting, skakel Rainer by 082 886 5500 of Hennie by 083 633 3531.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button