Avion se hengelaars trek 579 visse uit
Celine Bouwer spog met die grootste karp tot dusver vir 2018.
Avion Hengelklub het die naweek van 3 Februarie by Ardenza Vaaldam met 39 lede en drie besoekers 579 visse met ’n totale gewig van 240.81kg gevang.
Seniors: 1. Marius Botes (35 visse, 12.85kg). 2. Wynand van Rooyen (28 visse, 9.49kg). 3. Heino Skarupke (25 visse, 7.59kg).
Meesters: 1. David Swanepoel (23 visse, 9.94kg). 2. Phillip van der Westhuizen (22 visse, 10.73kg). 3. Chris Nagel (20 visse, 7.02kg).
Vroue: 1. Celine Bouwer (11 visse, 8.15kg). 2. Annalize van der Westhuizen (14 visse, 4.07kg). 3. Elaine van Rooyen (11 visse, 4.77kg).
Juniors: 1. Ryno Kruger (27 visse, 13.33kg). 2. Margaret Hale (2 visse, 0.82kg).
Penkoppe: 1. Markus Atterbury (2 visse 2.27kg). 2. Jean Groenewald (2 visse, 0.77kg).
Grootste visse vir die jaar:
Grootste karp: 3.63kg Celine Bouwer
Grootste graskarp: 3.86kg Jurgens Lerm
Grootste moddervis: 0.73kg Phillip van der Westhuizen
Grootste geelvis: 0.95kg Ryno Kruger
Grootste bass: 1.66kg Marius Botes
Kleinste moddervis: 0.03 Riekus Niemand
