School sportSport

Laerskool Edleen se netbalspanne wen RMS toernooi

Laerskool Edleen se netbalspanne wat die RMS toernooi gewen het.    

Laerskool Edleen se netbalspanne wat die RMS toernooi gewen het.

Laerskool Edleen se o-9 netbalspan het die RMS-Reeks gewen. Voor: Tshiamo Mahlangu, Karla Prinsloo, Nonhle Xaba, Sade Makhanda en Keabetswe Motloung. Agter: Carlynn Burricks, Xiluva Sithole, Leone Prinsloo (afrigter), Jessica Zaverdinos en Kaydee Bonthuys.

 

Laerskool Edleen se o-10 netbalspan was die wenners van die RMS-reeks. Voor: Payten Edwards, Megan van Aardt, Anika Hoffman en Micheala Heath. Agter: Nadeen Erwee, Mieke Pienaar, Stephanie Geldenhuys (afrigter) en Melissa Labuschagne.

 

Die o-12 netbalspan van Laerskool Edleen het die RMS-reeks gewen. Voor: Bronwyn van Aardt, Linke Terblanche, M Geldenhuys (afrigter), Daniella de Gouveia en Kara de la Port. Agter: Asipe Mkhize, Sune Greeff, Rachel Serfontein, Joelize Bekker en Bianca Potgieter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button