Ringbalspelers kry hul SA kleure
Hulle is vir die SA en SA uitnodigingspanne gekies.
Verskeie spelers van Kempton Park Ringbalklub het vanjaar hul SA of SA uitnodigingskleure verwerf en het in Julie aan die nasionale toernooi in Pretoria deelgeneem.
O-11en o-13 SA uitnodiging: Nadia Hartslief, Bernice Barnard.
O-15 SA: Gemma Lemmens, Xander Vermeulen, Jordan Labuschagne, Dewald Joubert, Clayton Smith.
O-15 SA uitnodiging: Mioné Booysen, Dominique Janse van Rensburg, Chanté Vermeulen, Phillip Thomson.
O-17 SA: Schanell Bouwer.
O-17 SA uitnodiging: Nicole Taylor, Chené Thompson, Brayden Combrink, JP Olivier.
O-20 SA: Gavin Vice, Wian Meyer, Bert Kachelhoffer.
O-23 SA: Zhaun-Pierre Naudé, Arno du Preez.
O-23 SA uitnodiging: Natasha van Rooyen.
Senior SA: Francois de Beer.
Veterane SA: Arie Scheepers.
Veterane uitnodiging: Alana Maritz, Anthony Erasmus.
Meesters SA: Kobus de Beer, Christo Globler.
Meesters uitnodiging: Sandra Nicholson.
SA uitnodiging presidentspan: Phillip Thompson.
Spanbestuurder SA meisies o-17: Dottie Erasmus.
