School sportSport

Twee spanne wen jukskeiliga

Die o-16 seuns en o-19 meisies gaan Jeugland by die Direkteursbeker in Kroonstad vertoonwoordig.

Twee van Hoërskool Jeugland se vier jukskeispanne het vanjaar die liga gewen.

Die o-16 seuns en o-19 meisies gaan Jeugland by die Direkteursbeker in Kroonstad vertoonwoordig.

Tydens die liga is Rejané du Plessis, Nikita Oosthuizen, Clarissa Marais en Nadia Visagie deur die liga-organiseerders as uitblinkerspelers aangewys.

Tydens die Gauteng-skoleuitspele het die Jeugies se o-19 seuns ’n derde plek verower en die o-19 meisies ’n tweede plek.

Die o-16 seuns van Jeugland was ligawenners. Die spanlede is Connor Zinn, Brandon Wilson, Brandon van der Vyver, Riaan Smuts en Riaan Jacobs.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button