School sportSport

Impie atlete doen goed

Twee Impies was onder die finaliste.

Twee van Laerskool Impala se atlete het meegeding om die titel van laerskoolatleet van die jaar 2018 by die jaarlikse Gauteng-sporttoekennings.

Hulle was Declan Nel en Andrea Jansen van Vuuren, wat tans ‘n leerder by Hoërskool Kempton Park is.

Declan het weggestap met die titel as laerskool seunsatleet vir 2018.

Die toekenningsaand was op 6 Maart by Birchwood Hotel in Boksburg gehou.

Declan Nel saam met sy trotse ouers, Quintin en Zelda Nel, nadat hy as die beste laerskool seunsatleet vir 2018 aangewys is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button