
‘n Kos, kuns en kuiermark word op 28 Februarie by Fiskaalstraat 32.
Die mark sal van 5nm tot 9nm oop wees.
Produkte sluit in kunswerke, heerlike tuisgebak en vermaak vir die kinders.
Vir verdere inligting, skakel Letitia van der Walt by 082-646-0969
082-646-0969.
