
HERFSLAND bied op 29 Maart om 9.30vm vir 10vm ‘n tee aan met Annie Coetzee as die spreker.
Dit sal plaasvind in die groot saal van Kemptonpark Gholfklub en kaartjies kos R150 ‘n person.
Mariaan Beukes sal die seremoniemeester wees.
Skakel Johannie Louw by 011- 972- 5417
011- 972- 5417.
