DIE Witwatersrandtak van die Boeremusiekgilde hou Saterdag vanaf 5nm tot 11nm ‘n funksie by Allenpark Ouetehuis in Cactuslaan.
Almal word uitgenooi om die aand saam met hulle te kom geniet. Lede betaal R30 en nie-lede R50.
Gratis koffie sal voorsien word en die ouetehuis gaan kerrie-en-rys verkoop. Onthou jou u eie verversings.
Pryse kan ook gewen word. Onthou om ‘n tafel te bespreek.
Skakel Johan Kritzinger by 072-614-3639
072-614-3639.
