Veldman wen Avion-hengel
Chris van Schalkwyk spog met die grootste karp

AVION Hengelklub Saterdag by Heartsease Vaaldam met 42 lede en twee besoekers 240 visse met ‘n totale gewig van 347.86kg gevang.
Die uitslae was:
Seniors: 1 Dewald Veldman (15 visse, 23.52kg). 2 Ferdi Robbertze (17 visse, 21.43kg). 3 Werner Rossler (14 visse, 20.82kg).
Meesters: 1 Arrie van Wyk (13 visse, 19.73kg). 2 Hennie van Rooyen (8 visse, 11.89kg). 3 Phillip van der Westhuizen (7 visse, 10.22kg).
Vroue: 1 Nadene Kuit (10 visse, 15.68kg). 2 Celine Bouwer (6 visse, 10.82kg). 3 Natasha Veldman (5 visse, 6.16kg).
Juniors: 1 Enirco Guelpa (5 visse, 7.44kg). 2 Jade Morrison (2 visse, 1.09kg).
Grootste visse vir die jaar:
Grootste karp: 3.78kg, Chris van Schalkwyk
Grootste moddervis: 1.10kg, Deon Nel
Grootste geelvis: 1.80kg, Heino Skarupke
Grootste baber: 5.91kg, Leon Fourie
Kleinste moddervis: 0.02kg, Nico de Jonge en Riekus Niemand
Kleinste baber: 0.02kg, Ruan Marais
