Local newsNews
Plaaslike maatskappye gaan groot vir kreupelsorg
Loslitdag was gevier op 'n baie groot manier!

Twee groot maatskappye in Krugersdorp het besluit om hulle deel vir Loslitdag te doen.
Lombard Bande en Pratley se personeel het beslis die tema Gaan Groot van harte geneem om te sorg dat Suid-Afrika se kreupelsorg genoeg bewusmaking en ondersteuning ontvang.
Die groep wat soos verskeie karakters aangetrek is, is van Lombard Bande terwyl Pratley se personeel besluit het om eenvormig te lyk met hulle reuse hoede, sonbrille, dasse en rooi T-hemde.
Welgedaan aan hierdie maatskappye!

Loslitdag was gevier op ‘n baie groot manier!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
