NewsSchools

Bastion word Broadway

Bastion verras met hul unieke revue.

Hoƫrskool Bastion se Graad 8- tot 11-leerlinge het ouers op die punte van hulle stoele gehad tydens hul onlangse revue.

Met die Broadway-tema het leerlinge baie gehad om te bewys maar met hul topgehalte choreografie, dekor en musiek het elke item almal se grootste vewagtinge oortref.

Met die leerlinge se vertoning van ou bekende blyspele soos The Lion King, Paint your Wagon, Phantom of the Opera, Fiddler on the roof, My fair lady en The King and I, het hulle gou die gehoor aan hul voete gehad.

Woorvoerder vir die die skool, Mellita Geyser vertel dat die skool baie komplimente gekry het en dat hulle geprys is vir hul kreatiwiteit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button